| Information | |
|---|---|
| instance of | c/Brazilian writers |
| Meaning | |
|---|---|
| Afrikaans | |
| has gloss | afr: Luis Carlos de Morais Junior is 'n Brasiliaanse filosoof en skrywer wat in Humaita, Rio de Janeiro gebore is. Hy het twee boeke oor populêre Brasiliaanse musiekante in 2004 gepubliseer, naamlik: "Crisólogo, o Estudante de Poesia Caetano Veloso" (Die prosastudent Caetano Veloso) en "Proteu ou A Arte das Transmutações" (Proteu of die veranderende kuns, oor die sanger Jorge Mautner). |
| lexicalization | afr: Luis Carlos de Morais Junior |
Lexvo © 2008-2025 Gerard de Melo. Contact Legal Information / Imprint