Information | |
---|---|
instance of | c/South African painters |
Meaning | |
---|---|
Afrikaans | |
has gloss | afr: Marjorie Wallace (1925, Edinburgh – 26 Junie 2005, Onrus) was 'n Suid-Afrikaanse skilder wat in Skotland gebore is en daar groot geword en studeer het. Nadat sy die Afrikaanse skrywer Jan Rabie in Parys ontmoet het en met hom getroud is, het sy haar in 1955 saam met hom in Suid-Afrika gevestig. |
lexicalization | afr: Marjorie Wallace |
Lexvo © 2008-2025 Gerard de Melo. Contact Legal Information / Imprint