| Information | |
|---|---|
| instance of | c/Nonfiction books |
| Meaning | |
|---|---|
| Afrikaans | |
| has gloss | afr: Newman se Voëls van Suider-Afrika is 'n boek wat die voëls wat in die Suider-Afrika voorkom, beskryf en is een van die streek se voorste veldgidse. Dit beskryf en illustreer al die voëls wat in Suider-Afrika voorkom, selfs die seldsaamste swerwers en die seevoëls van die suidelike oseane. Die illustrasies is ook van Kenneth Newman - wat een van die voorste voëlkunstenaars in Suid-Afrika was. |
| lexicalization | afr: Newman se Voëls van Suider-Afrika |
| Media | |
|---|---|
| media:img | NewmanSeVoelsVanSuiderAfrika.jpg |
Lexvo © 2008-2025 Gerard de Melo. Contact Legal Information / Imprint