Information | |
---|---|
instance of | e/Western Cape |
Meaning | |
---|---|
Afrikaans | |
has gloss | afr: Die Swartbergpas word algemeen beskou as die laaste meesterstuk van die padingenieur Thomas Bain en is teen die einde van die 19de eeu gebou deur gevangenes. Die pas vorm deel van die Swartberg Natuurreservaat, strek tussen die dorpe Oudtshoorn en Prins Albert, en word bestuur vir sy ekologiese, argeologiese en kultuur-historiese belang. Die pas is in 1988 as Nasionale Monument verklaar tydens die eeufees van sy bestaan. |
lexicalization | afr: Swartbergpas |
Media | |
---|---|
media:img | Swartberg.jpg |
Lexvo © 2008-2025 Gerard de Melo. Contact Legal Information / Imprint