e/Computer port

New Query

Information
lexicalizationeng: Computer port
instance ofc/Computing
Meaning
Afrikaans
has glossafr: In rekenaarhardeware dien n poort as n koppelvlak tussen die rekenaar en ander rekenaars of toestelle in die vorm van n elektries bedrade hegstuk op n stuk toerusting waarin n prop of kabel gekonnekteer word. Hierdie hardeware poorte het verskillende fisiese vorme, groottes en eienskappe soos onder andere manlik, vroulik, rond, vierkantig, langwerpig ensovoorts. Daar bestaan verskeie standaarde ten opsigte van die fisiese eienskappe en funksies van poorte. Die meeste rekenaars het byvoorbeeld n poort vir n sleutelbord (tans meestal n ronde DIN6 vroulike poort).
lexicalizationafr: Rekenaarpoort
Media
media:imgIbook-g3900-ports-lg.jpg

Query

Word: (case sensitive)
Language: (ISO 639-3 code, e.g. "eng" for English)


Lexvo © 2008-2025 Gerard de Melo.   Contact   Legal Information / Imprint