e/af/Imvo Zabantsundu

New Query

Information
instance ofc/Newspapers published in South Africa
Meaning
Afrikaans
has glossafr: Imvo Zabantsundu (Mening van die swart mense) was die eerste onafhanklike swart koerant in Suid-Afrika. Dit is deur Thanda Press in King Williams Town uitgegee en het gedien as n koerant vir swart lesers in Suid-Afrika. Die koerant wat vir die eerste keer in 1884 uit gegee is, se eerste redakteur was John Tengo Jabavu. Artikels is in Engels en Xhosa gepubliseer. Van 27 Augustus 1901 tot 8 Oktober 1902 tydens die Tweede Vryheidsoorlog is die koerant verbied. Dit het later in die besit van Perskor gekom, maar publikasie is in 1998 gestaak.
lexicalizationafr: Imvo Zabantsundu

Query

Word: (case sensitive)
Language: (ISO 639-3 code, e.g. "eng" for English)


Lexvo © 2008-2025 Gerard de Melo.   Contact   Legal Information / Imprint