e/af/Mike Schutte

New Query

Information
instance ofc/South African boxers
Meaning
Afrikaans
has glossafr: Michael Richard Schutte (9 Desember 1950 - 14 Julie 2008), beter bekend as Mike Schutte, was 'n legendariese Suid-Afrikaanse swaargewig bokskampioen wat as "Die Tenk" bekend gestaan het. Schutte is op 9 Desember 1950 in Boksburg gebore. Hy het die SA swaargewigtitel in 1975 teen Jimmy Richards verower, maar dit weer in 1976 aan Gerrie Coetzee afgestaan. Sy afrigter was Alan Toweel.
lexicalizationafr: Mike Schutte

Query

Word: (case sensitive)
Language: (ISO 639-3 code, e.g. "eng" for English)


Lexvo © 2008-2026 Gerard de Melo.   Contact   Legal Information / Imprint