e/af/Steenberg

New Query

Information
instance ofc/Cities, towns and villages in the Western Cape
Meaning
Afrikaans
has glossafr: Alhoewel gewoonlik na Constantia as die oudste wynplaas in Suid-Afrika verwys word, is Steenberg volgens 'n aantal bronne nog twee jaar vroeër in 1682 gestig. Die wyngoed teen die oostelike hellings van die Tafelberg lewer vandag nog steeds wyne van hoë gehalte.
lexicalizationafr: Steenberg

Query

Word: (case sensitive)
Language: (ISO 639-3 code, e.g. "eng" for English)


Lexvo © 2008-2025 Gerard de Melo.   Contact   Legal Information / Imprint