| Information | |
|---|---|
| instance of | c/Mountains of South Africa |
| Meaning | |
|---|---|
| Afrikaans | |
| has gloss | afr: Toorberg is 'n berg op die Van Heerden-familieplaas Doornbosch geleë, op die grens tussen Graaff-Reinet en Murraysburg en op die rand van die Kamdebo. Die omgewing word die Sneeuberge genoem, want in die winter lê dit wit van die kapok. Die berg is meestal bekend omdat dit as ruimte dien waarin Etienne van Heerden se roman, Toorberg, afspeel. |
| lexicalization | afr: Toorberg |
Lexvo © 2008-2025 Gerard de Melo. Contact Legal Information / Imprint