e/af/Knysna-olifant

New Query

Information
instance of(noun) five-toed pachyderm
elephant
Meaning
Afrikaans
has glossafr: Die Knysna-olifant is n Afrika-olifant wat in die Knysnaboswoude aangetref word. Gouna, gepaard met die aanliggende Diepwalle-, Buffelsnek- en Knysnaboswoud, vorm deel van die gebied wat deur die laaste oorblywende Knysna-olifante bewoon is. Die woude het in die 1870s na raming 400 tot 500 olifante gehuisves, maar teen 1913 was daar net n skrale 13 oor. n Opname wat in 1968 en 1969 gemaak is, het net 10 olifante gevind. Geen stappe is egter gedoen om hul toekoms te beveilig nie, en teen 1979 het die bevolking tot drie gekwyn: n koei, kalf en n ou bul. Die spore van n pasgebore kalf is in Desember 1988 ontdek, maar dit was ers in Junie 1994 dat n poging aangewend is om die Knysna-bevolking te laat herleef deur drie jong olifantkoeie uit die Nasionale Krugerwildtuin hierheen te bring. Nadat die drie byna twee maande lank in n boma by Diepwalle aangehou is, is hulle in September 1994 losgelaat.
lexicalizationafr: Knysna-olifant

Query

Word: (case sensitive)
Language: (ISO 639-3 code, e.g. "eng" for English)


Lexvo © 2008-2025 Gerard de Melo.   Contact   Legal Information / Imprint